Cameron Mitchell (akteur)

Cameron Mitchell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cameron McDowell Mitzell
Geboorte (1918-11-04)4 November 1918
Sterfte 7 Julie 1994 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1939–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cameron Mitchell (4 November 1918 – 7 Julie 1994) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente How to Marry a Millionaire (1953), Monkey on My Back (1957), en Terror in Beverly Hills (1989), en in die televisiereeks The High Chaparral (1967).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search